Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
Meeste plate in 30 j. in 2020 verkoop

Die verkope van langspeelplate in Brittanje is bykans die grootste in 30 jaar.

Een uit vyf albums wat in 2020 gekoop is, was van dié formaat, het die British Phonographic Industry (BPI) se Official Charts Company gesê.

“Dit is merkwaardig dat meer langspelers en kassette verkoop is in die lig van die uitdagings wat ons almal gehad het. Die toename in verkope ondanks die sluiting van die kleinhandel bewys die tydlose aantrekkingskrag van fisieke formate naas die gebruik van stromingsdienste,” het Geoff Taylor, uitvoerende hoof van BPI, gesê.

Fleetwood Mac se album Rumours het die sterkste verkope aangeteken.

Dit word gevolg deur ( What’s The Story) Morning Glory? van Oasis, Back To Black van Amy Winehouse, Nevermind van Nirvana en Harry Styles se Fine Line, berig Far Out Magazine.

Meer oor:  Musiek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.