Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
Piet Botha in woorde en video's
Piet Botha, die Hammer van die rockgroep Jack Hammer, ’n legende in die rockwêreld. Pankreaskanker is onlangs by hom gediagnoseer. Hier is hy in Soul Cafe, sy vriendin se restaurant in die Strand. Hy het op 14 Februarie, na ’n Valentyns-gig hier, agtergekom “iets ernstigs is fout”. Foto: Edrea du Toit
Nogal weird, maar cool, ek het dit nooit verwag nie, dis ’n eer en dankie, maar ek was mos nog nooit een vir dié goed, die awards, nie.
PIET OOR SY GHOEMA-TOEKENNING
Ek het geweet hier is moeilikheid, maar ek het ook gedog dis oukei, dis seker net ietsie. Toe is ek maar hospitaal toe.
Piet Botha toer in April met sy nuwe album in die Wes-Kaap.
Man, dit het so vinnig gekom, ek probeer dit nog uitfigure. Al die goed wat jy nog wou doen . . .
PIET OOR SY KANKERDIAGNOSE
Jy weet jou tyd is min, maar jeepers, at least enjoy it. Nee. Let’s have a party.

Lees die onderhoud wat Hanlie Retief in April met Piet Botha gedoen het. 

Meer oor:  Piet Botha  |  Musikant  |  Dood
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.