Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Musiek
Program vir Kirstenbosch-konsertreeks aangekondig
Zolani Mahola van FreshlygroundFoto: MARY-ANN PALMER

Die laaste optrede van Freshlyground voordat die musiekgroep uiteengaan, Spoegwolf en Jo Black, Kaapstad Opera en die Kaapstadse Filharmoniese Orkes is onder meer op die program van die gewilde jaarlikse Kirstenbosch-konsertreeks.

Konsertgangers bring gewoonlik ’n piekniekmandjie na die konserte en span op die grasperke in die botaniese tuin uit.

Die program vir die Sondagaandkonserte is pas bekend gemaak:

17 November: Andrew Young en Don Vino

24 November: Crimson House / Southern Wild

Spoegwolf gaan saam met Jo Black optree.

1 Desember: Black Motion / Amanda Black

8 Desember: Watershed

22 Desember: Shekinah / Unathi

29 Desember: Goldfish

31 Desember: Freshlyground / Nomadic Orchestra / Native Young

12 Januarie: Mi Casa

19 Januarie: Kaapstad Filharmoniese Orkes

26 Januarie: Goodluck / Tresor

2 Februarie: Kwesta / Sjava

9 Februarie: AKA

16 Februarie: Kaapstad se akoestiese musiekfees

23 Februarie: Spoegwolf / Jo Black

1 Maart: Matthew Mole

8 Maart: Prince Kaybee / Sho Madjozi

15 Maart: Sun El Musician, Simmy en Lady Zamar

22 Maart: Kaapstad Opera

29 Maart: Jeremy Loops

Kaartjies vir die konserte is by Webtickets te koop. Konsertgangers word gewaarsku dat slegs Webtickets die regmatige verskaffer van die kaartjies vir Kirstenbosch se konsertreeks is.

Meer oor:  Musiek  |  Kirstenbosch  |  Konserte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.