Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Orrel en Kie. in ZK Matthews

Organum, ’n uitvoering wat beskryf word as “ ’n bietjie klassiek, ’n bietjie jazz, met iets van rock en iets kontemporêr” word op 9 Mei om 19:30 in Unisa se ZK Matthews-saal in Pretoria aangebied.

Die kunstenaars wat optree, is Ockie Vermeulen (orrel) en Lizelle le Roux (viool), Werner Spies (kontrabas), Hugo Radyn (tromme) en The Chamber Singers onder leiding van Michael Barrett.

Die program sluit in werk van Bach, Abba, Jenkins en Lauridsen.

●  Kaartjies is beskikbaar by die deur.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.