Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Pluime in hoed van dié skrywers
ATKV vereer Brynard vir haar ‘Onse vaders’
Karin Brynard
Petra Müller

. Karin Brynard het weggestap met die ATKV-prosaprys vir Onse vaders.

Die beoordelaars, Thys Human, Riana Scheepers en Leonie van Rensburg, beskryf dié werk as ’n goed uiteengesette en ambisieuse roman wat tegelykertyd ook baie toeganklik, meesleurend en boeiend is.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.