Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Danie Marais
Rock: Calvi slaag die toets cum laude
DANIE MARAIS

Soos met die meeste vars en ongewone musiek, is dit egter nie moontlik om Calvi of haar skitterende tweede album, One Breath, met een raak analogie hok te slaan nie. One Breath eggo ook die Pixies en Goldfrapp saam met rock ’n’ roll-staalkitaarklanke uit die 1950’s en meng dit nou en dan met liriese strykers soos in die titelsnit. Laasgenoemde maak sin, want Calvi het ’n klassieke musiekopleiding as violis agter haar naam.

Dit sou jy egter nooit raai met die uitstaande, super-aansteeklik en opruiende eerste snit, “Suddenly”, nie.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.