Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Speletjies
SPEEL SAAM: Hoe goed is jou algemene kennis?

In die eerste episode van Blitsbrein Junior het Luc van der Veen van die Paul Roos Gimnasium koning gekraai.

KYK EPISODE 1 NOU OP NW24TV. 

VIA se gewilde vasvraprogram Blitsbrein trek vanjaar ’n jonger baadjie aan en dit is dié keer tyd vir die tieners om mekaar die stryd aan te sê.

Pietie Beyers is die aanbieder en die program word elke Maandag om 18:00 op VIA, DStv-kanaal 147, uitgesaai. 

KYK: Tieners sê mekaar die stryd aan in Blitsbrein Junior

Hoeveel van die vrae in die eerste episode sou jy kon reg antwoord? Speel saam en kyk hoe goed jou algemene kennis is!

powered by Typeform

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.