Is jy Netwerk24 se nuwe Blitsbrein Junior?
Netwerk24, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad, bied weer in 2020 die algemene kennis-kompetisie, Blitsbrein Junior vir hoërskoolleerlinge.
Klik hier vir al die inligting oor die Blitsbrein Junior.