Almé Hugo (17) van die Hoërskool Zwartkop in Centurion het Maandagaand haar titel as die Junior Blitsbrein verdedig.
KYK: Blitsbrein Junior Episode 1-8
VIA se gewilde vasvraprogram trek 'n jonger baadjie aan en dié keer is dit tieners wat mekaar die aanvat.
Pietie Beyers is die aanbieder en die program word elke Maandag om 18:00 op VIA, DStv-kanaal 147, uitgesaai.
Hoeveel van die vrae in dié episode sou jy kon reg antwoord? Speel saam en kyk hoe goed jou algemene kennis is!