Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Speletjies
Speel saam: Van ‘Days’ tot jou kruisie – toets jou nuuskennis

Sedert Woensdag is die grootste nuus op almal se lippe die plaaslike munisipale verkiesing.

Dit het ook die “kleiner” nuus oorheers. As ons nou eerlik wil wees – eintlik ook alles tussenin.

Dit is maklik om te vergeet dat daar ook ander goed gebeur het. Days of Our Lives het byvoorbeeld uit sy plaaslike TV-dood herrys (nes Stefano DiMera het dié sepie meer lewens as nege katte saam). ’n Moslem-leerling aan ’n Wes-Kaapse skool is betrek by ’n plakkaat wat met die terroristegroep Isis verband hou en jy kan nou glo ook rooiwyn in pilvorm kry.

Hoe goed het jy die nuus dopgehou?

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.