Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Teater
Crazy in Love: Onheil saam met die liefde
Andrew Buckland as Leon en Liezl de Kock as ’n jong Ginny in Crazy in Love
Leon (Andrew Buckland) kry sy soveelste tatoe in die stuk Crazy in Love . By hom is Liezl de Kock in die rol van sy dogter, Ginny.
Liezl de Kock in Crazy in Love

Crazy in Love

Barney Simon, Markteater, Newtown

Met die aanhoor van die titel is dit duidelik dat dié stuk, wat in 2013 op die Grahamstadse kunstefees gedebuteer het en ook in Amsterdam ’n draai gemaak het, geen gewone liefdesverhaal is nie.

En die weergawe van die liedjie “Somewhere Over the Mountain” wanneer die ligte doof, bevestig die gevoel van onheil wat lê en wag. Terwyl jy lag.

Tot 12 April.
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.