Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Teater
Wen kaartjies vir ‘skreeusnaakse hipnotiseur’ Andre

Andre The Hilarious Hypnotist is vandag en môre om 19:00 by Applause in Carnival City op die planke.

Besprekings vir albei vertonings kan by Computicket gedoen word deur hul webblad te besoek by www.computicket.com.

’n Spesiale vertoning word op Woensdag 9 September om 18:00 aangebied wat vir televisie opgeneem gaan word. Besprekings daarvoor kan ook by Computicket gedoen word.

Drie gelukkige lesers kan elk ’n dubbelkaartjie kry vir vanaand of môreaand se optrede.

Stuur ’n SMS na 33000 met “Beeld”, asook jou naam en van. Dieselfde inligting kan ook per e-pos gestuur word na wen@lefra.com met “Lefra, Beeld, Andre-kompetisie” in die onderwerpveld.

Wenners sal gebel word en ’n SMS kos R1,50.

André die skreeusnaakse hipnotiseur is Vrydag by Carnival City vir die eerste keer sedert die inperking begin het weer op die verhoog voor ’n gehoor in ’n lokaal te sien.
Meer oor:  Vrydag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.