Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tv
3 Afrikaanse sepies tel onder 5 benoemings vir groot prys

Drie Afrikaanse sepies is benoem as Suid-Afrika se beste sepie.

7de Laan, Binnelanders, Getroud met rugby, The Queen en Isidingo: The Need sê mekaar die stryd aan as beste sepie vir die vierde Royalty Soapie-pryse.

‘Arendsvlei’ het verskeie benoemings ontvang.

Isidingo het vroeër vanjaar op SABC 3 klaargemaak.

Die toekenningsaand word op 26 September om 20:00 regstreeks op SABC 1 uitgesaai.

Die benoemings is:

Beste kunsregie

7de Laan

Getroud met Rugby

Gomora

Isibaya

The River

Royalty Soapie Awards
'Binnelanders' is as beste sepie benoem.

Beste regisseurspan

Gomora

Isibaya

Lithapo

The Queen

The River

Beste redigering

Arendsvlei

Gomora

Isibaya

Suidooster

The River

Beste beligting

Arendsvlei

Gomora

Isibaya

The Queen

The River

Beste hare en grimering

7de Laan

Gomora

Muvhango

The Queen

The River

Beste kostuums

Binnelanders

Gomora

Suidooster

The Queen

The River

Beste skryfspan

Arendsvlei

Gomora

Isithembiso

Skeem saam

The River

Beste byspeler

Dann-Jaques Mouton as Justin Booysen in 7de Laan

Luzuko Nkqeto as Bangizizwe in Isidingo: The Need

Sthembiso Khoza as Shaka Khoza in The Queen

Jeremia Phele as Uncle Maswabi in The Throne

Simphiwe Majozi as Sbu in Uzalo

Beste byspeelster

Nomsa Buthelezi as Boipelo in Generations: The Legacy

Sannah Mchunu as Zodwa in Gomora

Siyasanga Papu as Pretty in Gomora

Lydia Mokgokoloshi as Koko Mantsha in Skeem saam

Zandile Msutwana as Vuyiswa in The Queen

Beste nuweling

Cantona James as Daniel Lafras in Arendsvlei

Sicelo Buthelezi as Teddy in Gomora

Siphesihle Ndaba as Mazet in Gomora

Richard September as Bennie in Suidooster

Thembinkosi Mthembu as Mabutho in The River

Beste paartjie

Roberto Kyle as Leeroy Foster en Craig Adriaanse as Wesley in Arendsvlei

Germandt Geldenhuys as Louis Koster en Je-Ani Swiegelaar as Naomi Koster in Binnelanders

David Louw as Simon Greeff en Christel van den Bergh as Renate Greeff in Getroud met rugby

Thulani Mtsweni as Sibiya en Nasiphi Ntabeni as Cebisa in Isidingo: The Need

Sindi Dlathu as Lindiwe en Hlomla Dandala as Zweli in The River

Beste akteur

Jody Abrahams as Lionel Foster in Arendsvlei

Vusi Kunene as Jack Mabaso in Generations: The Legacy

Gabriel Temudzani as Chief Vhafuwi Azwindini in Muvhango

Maurice Paige as Tyron Daniels in Suidooster

Presley Chweneyagae as Cobra in The River

Beste aktrise

Lorraine Moropa as Pabi in Lithapo

Dieketseng Mnisi as MaNtuli in Skeem saam

Sindi Dlathu as Lindiwe in The River

Tsholofelo Matshaba as Princess Odirile in The Throne

Dawn Thandeka King as MaNgcobo in Uzalo

Beste manlike booswig

Dirk Stoltz as De Wet Basson in 7de Laan

Jacques Gombault as Jonas in Binnelanders

Lindani Nkosi as Lincoln Sibeko in Isidingo: The Need

Thembinkosi Mthembu as Mabutho in The River

Zolisa Xaluva as Sello Morule in The Throne

Beste vroulike booswig

Laré Birk as Alice Moolman in Binnelanders

Connie Chiume as Mam’ Sonto in Gomora

Lesego Marakalla as Rachel in Skeem saam

Denise Newman as Bridgette October in Suidooster

Sindi Dlathu as Lindiwe in The River

Beste sepie

7de Laan

Binnelanders

Getroud met Rugby

Isidingo: The Need

The Queen

Meer oor:  Kyknet  |  Sabc 1  |  Sabc 3  |  Sabc 2  |  Getroud Met Rugby  |  7De Laan  |  Suidooster  |  Arendsvlei  |  Binnelanders  |  Benoemings  |  Sepies  |  Televisie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.