Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tv
‘Bridgerton’ kry 2de reeks, sê Netflix
Die akteurs Regé-Jean Page en Phoebe Dynevor in ‘Bridgerton’. Foto: Netflix

Bridgerton, Netflix se periodedrama wat ’n wegholsukses is, gaan ’n tweede seisoen hê.

Netflix het gister getwiet kykers moet gereed maak vir “nog ’n sosiale seisoen” van die reeks, met Phoebe Dynevor in die hoofrol as die jong Daphne Bridgerton.

Die stromingsdiens het wel nie gesê wanneer die volgende seisoen beskikbaar sal wees nie. Netflix het vroeër vandeesmaand gesê die reeks is in sy eerste vier weke deur meer as 63 miljoen huishoudings wêreldwyd gesien.

Volgens Variety was die reeks in 76 lande lank die gewildste reeks.

Julie Andrews, ster van Mary Poppins en The Sound of Music, is die verteller van die reeks, wat op die boeke van Julia Quinn gegrond is. The Yorkshire Post, Deadline

Meer oor:  Netflix  |  Bridgerton
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.