Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tv
Brit slaan rol van prinses Di in Netflix-reeks los
Emma Corrin. Foto: imbd.com

Die Britse aktrise Emma Corrin sal eersdaags prinses Diana se skoene in ’n Netflix-reeks moet volstaan vir die vierde reeks van The Crown.

The Guardian berig dat Corrin onmiddellik die regisseurs van die reeks betower het.

Corrin sê sy is baie opgewonde om by die reeks aan te sluit, want sy beskou Diana as ’n “ikoon”, berig die BBC.

Sy sê dat sy al vanaf die eerste episode dié reeks volg en dink dit is surrealisties dat sy nou self by die reeks kan aansluit.

The Crown is ’n reeks oor die koninklikes wat om koningin Elizabeth II se lewe draai.

Meer oor:  Netflix  |  Princess Diana  |  The Crown  |  Vermaak  |  Tv-Reeks
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.