Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tv
Die Kontrak: Hier is die top-24!

VIA (DStv-kanaal 147) se splinternuwe TV-reeks Die Kontrak het Woensdag, 19 September afgeskop en kykers het die vier mentors – Elvis Blue, Tarryn Lamb, Monique Steyn en Dewald Wasserfall – se top24-deelnemers leer ken.

Hier is die top-24 deelnemers (in geen spesifieke volgorde):

Wilha Carstens
Wikus Bothma
Tyral-Lee Miggels
Tatum Strydom
Rian Strydom
Remonde Arries
Natasha Zaaiman
Megan Danner
Marichelle Visser
Margot Rothman
Lunardi Engelbrecht
Liné Koen
Jessie Presto
Janine Cupido
Jan-Hendrik Fourie
Jacob Swann
Ivan Roux
Faraway George
Emma Ellis
Elizca Coetzer
Drikus Odendaal
Demi-Lee Moore
Deidre Barnard
Amor Coetzee

Die mentors kon elk 6 aspirant-kunstenaars na die Coleske Artists-ateljee in Pretoria nooi om te wys wat in hulle steek – maar op die ou einde kan elke mentor net twee finaliste kies wat deur middel van ’n rits uitklopkonserte dit sal uitspook vir ’n platekontrak van R1 miljoen en ’n plek op die Afrikaans is Groot-verhoog. 

In die volgende episode word die top-8 deelnemers aangekondig.

LEES OOK: Theuns en Corlea sê hoekom jy Die Kontrak moet kyk

Kyk solank na die top-24 se inskrywingsvideo's. Wie is jou gunsteling?

  • Nuwe episodes van Die Kontrak word elke Woensdag om 20:00 uitgesaai met heruitsendings op Sondae om 18:00 – net op VIA (DStv-kanaal 147). Die JOOX-app is die amptelike stroomvennoot van Die Kontrak.

Elvis Blue se 6 deelnemers

1. Faraway George (28) van Pretoria

 2. Liné Koen (23) van Stellenbosch

3. Margot Rothman (18) van Kaapstad

4. Jacob Swann (28) van Stellenbosch

5. Marichelle Visser (19) van Pretoria

 

6. Natasha “Tasha” Zaaiman (19) van Middelburg, Mpumalanga

Tarryn Lamb se 6 deelnemers

1. Remonde Arries (32) van Uitenhage

2. Megan Danner (20) van die Paarl

3. Tyral-Lee Miggels (20) van Uitenhage

4. Drikus Odendaal (19) van Potchefstroom

5. Jessie Presto (29) van Pretoria

6. Tatum Strydom (17) van Pretoria

Monique Steyn se 6 deelnemers

1. Wilha Carstens (31) van Pretoria

 

2. Janine Cupido (27) van Johannesburg

3. Lunardi Engelbrecht (28) van Pretoria

4. Demi-Lee Moore (29) van Kaapstad

5. Elizca Coetzer (34) van Johannesburg

6. Rian Strydom (26) van Port Elizabeth

 

Dewald Wasserfall se 6 deelnemers

1. Deidré Barnard (16) van Strand

2. Wikus Bothma (26) van Pretoria

3. Amor Coetzee (17) van Mosselbaai

4. Emma Ellis (23) van Pretoria

5. Jan-Hendrik Fourie (28) van Stellenbosch

6. Ivan Roux (28) van Pretoria

 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.