Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tv
Huisgenoot: Ware lewensdramas se Panayiotou-episode dié Vrydag weer te sien

Die uitsending van Huisgenoot: Ware lewensdramas se episode oor Jayde Panayiotou op VIA (DStv-kanaal 147) was op Donderdag 13 September deur tegniese probleme belemmer.

Die probleem is egter vinnig opgelos en – om op te maak vir die foutiewe uitsending – is heruitsendings van dié episode ingeskeduleer vir Vrydagaand 14 September.

Jy kan Vrydagaand (vanaand) om óf 19:00 óf 21:30 inskakel vir die heruitsending.

Indien jy nie die Vrydagaand kan inskakel nie, kan jy die heruitsending op Sondag 16 September om 21:00 kyk.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.