Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tv
Julia Roberts vind haar pad Amazon toe
Julia Roberts

Deur rolprente vir ’n TV-reeks op stroomdienste te verruil, volg Julia Roberts in die voetspore van Meryl Streep en Jane Fonda.

Roberts (50) verskyn in November in Homecoming op Amazon Studios.

Sy vertolk die rol van Heidi Bergman, ’n staatsamptenaar wat oorlogsveterane wat huis toe kom, moet help om hul voete te vind. Die eerste vier episodes is onlangs op die internasionale fliekfees in Toronto gewys.

TV-reekse of flieks is alles dieselfde, het Roberts gesê: “Dit is alles uitdagend.

Meer oor:  Amazon  |  Julia Roberts  |  Vermaak  |  Tv-Reekse  |  Celebs
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.