Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tv
Laat waai met naald en gare!
Danine Naidoo is die werkkamerbestuurder in Stik-stik-so.

Van 30 Augustus af begin die soektog vir die beste naaldwerker in Suid-Afrika. In Stik-stik-so spook 27 amateurnaaldwerkers dit uit om dié titel te verdien. Hulle sal egter eers deur ’n rits uitdagings moet gaan waar lap, naald en garing ingespan word om alles van kussingslope tot klere te maak.

Nuwe episodes van Stik-stik-so met Danine Naidoo as werkskamerbestuurder is op Donderdae om 17:00 te sien, slegs op Via (DStv-kanaal 147.)

Meer oor:  Stik-Stik-So  |  Tv  |  Via  |  Vermaak
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.