Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tv
OORSIG: Die 71ste Emmy-televisiepryse hier
DSC02943.ARW,º?Qf}NÞCr?æ
The Marvelous Mrs. Maisel

23 Sep. 05:02:56

Die veteraan-akteur Michael Douglas het sopas die 71ste Emmy-prysfunksie afgesluit. 

23 Sep. 04:59:23

Game of Thrones is die beste dramareeks. Die reeks het 32 benoemings ontvang en die laaste seisoen is die afgelope jaar uitgesaai. 

23 Sep. 04:58:44

Die laaste prys van die geleentheid word binnekort aangekondig: die beste dramareeks. 

23 Sep. 04:58:06

"Fleabag says thanks," sluit Phoebe Waller-Bridge af. 

23 Sep. 04:57:26

"Hierdie raak belaglik," skerts Phoebe Waller-Bridge wat 'n derde keer op die verhoog staan.

Sy het ook die prys van beste draaiboek en beste aktrise in 'n komediereeks gewen. 

23 Sep. 04:54:52

Fleabag is die beste komediereeks. 

23 Sep. 04:53:47

Die beste komediereeks en beste dramareeks word binnekort aangekondig. 

23 Sep. 04:50:11

John Oliver ontvang die Emmy vir beste verskeidenheidsreeks (Last Week Tonight with John Oliver) van Lin-Manuel Miranda. 

23 Sep. 04:47:32

Jodi Comer is die beste aktrise in 'n dramareeks vir haar rol in Killing Eve. Haar medester Sandra Oh is ook benoem. 

23 Sep. 04:46:41

Gwyneth Paltrow maak binnekort die beste aktrise in 'n dramareeks aan. 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.