Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tv
OORSIG: Die 71ste Emmy-televisiepryse hier
DSC02943.ARW,º?Qf}NÞCr?æ
The Marvelous Mrs. Maisel

23 Sep. 04:44:08

Jason Bateman is die beste regisseur van 'n dramareeks vir die episode "Reparations" in die reeks Ozark. Hy is ook 'n bekende akteur. 

23 Sep. 04:42:22

Porter bedank die regisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer Ryan Murphy meer as een keer.

23 Sep. 04:40:16

Billy Porter is die beste akteur in 'n dramareeks vir sy rol in Pose. Hy is die eerste swart gay man wat 'n Emmy-benoeming ontvang het. 

Bill Hader gesels met die ontvangs van sy Emmy-prys as beste akteur in 'n komediereeks vir sy rol in Barry

23 Sep. 04:32:37

Die lied "Time After Time" word vertoon. 

23 Sep. 04:31:27

'n Segment oor mense in die bedryf wat die afgelope jaar dood is, word nou vertoon. 

Dit sluit in Doris Day, Arte Johnson, Tim Conway, Cameron Boyce en Nancy Wilson. 

23 Sep. 04:28:22

Die span van Saturday Night Live wat as die beste verskeidenheidsketsprogram aangewys is. 

23 Sep. 04:23:36

Julia Garner is die beste vroulike byspeler in 'n dramareeks vir haar rol in Ozark. 
Dis haar eerste Emmy asook haar eerste benoeming. 

23 Sep. 04:22:26

RuPaul het 'n Emmy gewen vir RuPaul's Drag Race gewen.

23 Sep. 04:21:20

Jesse Armstrong wen die prys vir beste draaiboek van 'n dramareeks vir die episode "Nobody Is Ever Missing" in die reeks Succession.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.