Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tv
Wie is vir Golden Globes benoem?

Die biografiese rolprent Vice spog met ses benoemings in die 76ste Golden Globe-pryse vir rolprente en televisie.

Die benoemings is Donderdag in Beverly Hills in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië bekend gemaak en die toekenningsgeleentheid word op 6 Januarie gehou.

Christian Bale in Vice.

Dié komedie-drama deur Adam McKay se benoemings sluit in beste akteur vir Christian Bale wat die rol van die voormalige visepresident Dick Cheney vertolk.

Die rolprent A Star is Born met Bradley Cooper, ook die regisseur, en Lady Gaga is ook ’n sterk aanspraakmaker met vyf benoemings, wat beste rolprent en beste oorspronklike lied insluit.

Bradley Cooper en Lady Gaga in A Star is Born.

A Star is Born, Black Panther, BlacKkKlansman, Bohemian Rhapsody en If Beale Street Could Talk sê mekaar die stryd aan as beste drama-rolprent.

Vice, The Favourite, Green Book, Mary Poppins Returns en Crazy Rich Asians is benoem vir beste komedie of musiekspel.

Wat telelvisie betref, het FX se minireeks The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story met vier die meeste benoemings ontvang.

Die volledige lys benoemings is:

Rolprente

Beste rolprent – drama

Black Panther

Blackkklansman

Bohemian Rhapsody

If Beale Street Could Talk

A Star Is Born

Beste rolprent – komedie of musiekspel

Crazy Rich Asians

The Favourite

Green Book

Mary Poppins Returns

Vice

Rami Malek in Bohemian Rhapsody.

Beste vertoning deur ’n akteur in ’n drama

Bradley Cooper, A Star is Born

Willem Defoe, At Eternity’s Gate

Lucas Hedges, Boy Erased

Rami Malek, Bohemian Rhapsody

John David Washington, BlacKkKlansman

Beste vertoning deur ’n aktrise in ’n drama

Glenn Close, The Wife

Lady Gaga, A Star Is Born

Nicole Kidman, Destroyer

Melissa McCarthy, Can You Ever Forgive Me?

Rosamund Pike, A Private War

Beste vertoning deur ’n akteur in ’n musiekspel of komedie

Christian Bale, Vice

Lin Manuel Miranda, Mary Poppins Returns

Viggo Mortensen, Green Book

Robert Redford, The Old Man and The Gun

John C. Reilly, Stan and Ollie

Glenn Close en Jonathan Pryce in The Wife.

Beste vertoning deur ’n aktrise in ’n musiekspel of komedie

Emily Blunt, Mary Poppins Returns

Olivia Colman, The Favourite

Esie Fisher, Eighth Grade

Charlize Theron, Tully

Constance Wu, Crazy Rich Asians

Beste manlike byspeler in ’n rolprent

Mahershala Ali, Green Book

Timothée Chalamet, Beautiful Boy

Adam Driver, BlacKkKlansman

Richard E. Grant, Can You Ever Forgive Me?

Sam Rockwell, Vice

Chadwick Boseman in Black Panther.

Beste vroulike byspeler in ’n rolprent

Amy Adams, Vice

Claire Foy, First Man

Regina King, If Beale Street Could Talk

Emma Stone, The Favourite

Rachel Weisz, The Favourite

Beste regisseur van ’n drama

Bradley Cooper, A Star Is Born

Alfonso Cuarón, Roma

Peter Farrelly, Green Book

Spike Lee, BlacKkKlansman

Adam McKay, Vice

Beste draaiboek van ’n rolprent

Alfonso Cuaron, Roma

Deborah Davis and Tony McNamara, The Favourite

Barry Jenkins, If Beale Street Could Talk

Adam McKay, Vice

Peter Farrelly, Nick Vallelonga, Brian Currie, Green Book

Beste animasierolprent

Incredibles 2

Isle of Dogs

Mirai

Ralph Breaks the Internet

Spider-man: Into the Spider-Verse

Beste rolprent in ’n uitheemse taal

Capernaum

Girl

Never Look Away

Roma

Shoplifters

Beste oorspronklike klankbaan in ’n rolprent

Marco Beltrami, A Quiet Place

Alexandre Desplat, Isle of Dogs

Ludwig Göransson, Black Panther

Justin Hurwitz, First Man

Marc Shaiman, Mary Poppins Returns

Beste oorspronklike lied

“All the Stars”, Black Panther

“Girl in the Movies”, Dumplin’

“Requiem for a Private War”, A Private War

“Revelation”, Boy Erased

“Shallow”, A Star is Born

Televisie

Beste televisiereeks — drama

The Americans

Bodyguard

Homecoming

Killing Eve

Pose

Beste televisiereeks — musiekspel of komedie

Barry

Kidding

The Good Place

The Kominsky Method

Marvelous Mrs. Maisel

Beste beperkte televisiereeks of -rolprent

The Alienist

The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story

Escape at Dannemora

Sharp Objects

A Very English Scandal

Beste vertoning deur ’n akteur in ’n reeks — drama

Jason Bateman, Ozark

Stephan James, Homecoming

Richard Madden, Bodyguard

Billy Porter, Pose

Matthew Rhys, The Americans

Beste vertoning deur ’n aktrise in ’n reeks — drama

Sandra Oh, Killing Eve

Julia Roberts, Homecoming

Kerri Russell, The Americans

Beste vertolking deur ’n akteur in ’n reeks — musiekspel of komedie

Sascha Baron Cohen, This is America

Jim Carrey, Kidding

Michael Douglas, The Kominsky Method

Donald Glover, Atlanta

Bill Hader, Barry

Beste vertolking deur ’n aktrise in ’n reeks — musiekspel of komedie

Kristen Bell, The Good Place

Candice Bergen, Murphy Brown

Alison Brie, Glow

Rachel Broshnahan, The Marvelous Mrs. Maisel

Debra Messing, Will & Grace

The Handmaid’s Tale

Beste vertolking deur ’n akteur in ’n beperkte reeks of televisierolprent

Antonio Banderas, Genius: Picasso

Daniel Bruhl, The Alieniest

Darren Criss, The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story

Benedict Cumberbatch, Patrick Melrose

Hugh Grant, A Very English Scandal

Beste vertolking deur ’n aktrise in ’n beperkte reeks of televisierolprent

Amy Adams, Sharp Objects

Patricia Arquette, Escape at Dannemora

Connie Britton, Dirty John

Laura Dern, The Tale

Regina King, Seven Seconds

Beste manlike byspeler deur ’n akteur in ’n reeks, beperkte reeks of televisierolprent

Alan Arkin, The Kominsky Method

Kieran Culkin, Succession

Edgar Ramirez, The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story

Ben Whishaw, A Very English Scandal

Henry Winkler, Barry

Beste vroulike byspeler in ’n reeks, beperkte reeks of televisierolprent

Alex Borstein, The Marvelous Mrs. Maisel

Patricia Clarkson, Sharp Objects

Penelope Cruz, The Assassination of Gianni Versace: American Crime Story

Thandie Newton, Westworld

Yvonne Strahovski, The Handmaid’s Tale

Emily Blunt in Mary Poppins Returns.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.