Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
OORSIG: Grammys 2020
27 Jan. 06:40:02

En daar wen Billie Eilish weer, dié keer vir beste opname van die jaar met "Bad Guy". 

27 Jan. 06:37:09

Nog 'n Grammy vir Billie Eilish! Sy wen met haar album When We All Fall Asleep, Where Do We Go? die Grammy vir beste album. 

27 Jan. 06:26:27

Billie Eilish is die beste nuwe kunstenaar. Kunstenaars soos Lil Nas X en Lizzo is ook in dié kategorie benoem. 

27 Jan. 06:20:01

Groot name in die musiekbedryf wat die afgelope jaar dood is, word onthou. Dit sluit in Doris Day en Marie Fredriksson van Roxette. 

27 Jan. 06:02:39

H.E.R., wat vir album van die jaar sowel as opname van die jaar benoem is, tree nou op. 

27 Jan. 06:00:07

DJ Khaled met Nipsey Hussle en John Legend wen die Grammy vir beste kletsrym/sang-vertolking met "Higher". Legend en DJ Khaled dra dit aan Hussle op. 

27 Jan. 05:57:56

Sharon en Ozzy Osborne kondig die benoemings vir beste beste kletsrym/sang-vertolking aan. 

27 Jan. 05:56:40

Billie Eilish het 'n Grammy vir Liedjie van die jaar met "Bad Guy" gewen.

27 Jan. 05:42:58

Alicia Keys vertolk binnekort die liedjie "Underdog" vir die eerste keer. 

27 Jan. 05:40:42

Billie Eilish het 'n groot Grammy in die sak vir Liedjie van die jaar met "Bad Guy". 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.