Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
DIE TESTAMENT: Ontmoet Sandra Maritz

Amrain Ismail-Essop vertolk die rol van Sandra Maritz in Netwerk24 se aanlyn blitssepie, Die Testament, wat vanaf 2 September op Netwerk24 uitgesaai gaan word.

Amrain Ismail-Essop speel die rol van Sandra Marit
Amrain Ismail-Essop speel die rol van Sandra Maritz.

Sandra Maritz (42) is een van sewe kinders en het sonder ’n pa grootgeword.

Amrain Ismail-Essop as Sandra Maritz.
Amrain Ismail-Essop as Sandra Maritz.

Sy het vyf jaar gelede met Sebastian Weyers betrokke geraak. Dié verhouding was ’n mengsel van liefde en geleentheid. Hulle was goed vir mekaar, maar het ook baie mooi geweet waar hulle met mekaar staan.

Sandra het ’n suksesvolle deeltydse dekorbesigheid, maar het by die huis gebly nadat sy saam met Sebastian ingetrek het. Hulle is nooit amptelik getroud nie, wil dit dalk in die toekoms doen.

Sandra is verskriklik mooi en sy weet hoe om dit te gebruik met mans én vrouens.

Die Testament op Netwerk24

Die Testament is ’n aanlyn blitssepie wat deur Via en Netwerk24 vervaardig word en op Netwerk24 uitgesaai gaan word. Netwerk24-intekenare kan elke weeksdag na ’n 5-minute-episode van Die testament op Netwerk24 kyk. Die eerste episode sal op 2 September beskikbaar wees.

Teken in op Netwerk24 om Die Testament te kyk

Netwerk24-intekenare kan vanaf 2 September elke weeksdag na 'n 5 minute episode van Die Testament kyk.

Maak seker jy is 'n intekenaar om al die drama van die Weyers-gesin te volg!

Klik hier om in te teken vir net R99 per maand. Op die koop toe kry jy nie net toegang tot nuus in Afrikaans nie, maar ook tot jou gunsteling- Afrikaanse tydskrifte en koerante.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.