Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Taylor na drie jaar terug op verhoog
Stuart Taylor

Die komediant Stuart Taylor, wat onlangs sy rolprentdebuut gemaak het in die komedie Finders Keepers , is van 22 Januarie tot 3 Februarie terug op die planke.

Funny You Should Say That is sy eerste komiese vertoning in drie jaar en dit word aangebied in die in die Golden Arrow-ateljee in die Baxter, Rondebosch.

Aanhangers van die boorling van Grassy Park-kan gereed maak vir baie bekkighede en vars sketse. boonop het die grapjas onlangs 40 geword en beskryf sy vertoning as ’n soort midlewe-krisis.

Hy het van die sketse ontwikkel in komedieklubs deur die loop van verlede jaar en meen met die jare se aanstap verkies hy nou om ’n ding by die naam te noem en nie meer erug te hou nie.

Funny You Should Say That is geregisseer deur die regisseur en komediant Rob van Vuuren

Kaartjies kos R120 weeksdae en R150 Saterdagaande en is by Computicket beskikbaar.

Meer oor:  Verhoog  |  Akteur
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.