Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Veertjie vir gesigte agter bekende stemme
Johan van Lill

Omroepers wys selde gesig maar hul stemme voer luisteraars mee na nuwe wêrelde. Die beste onder die bestes word eersdaags met ’n ATKV-mediaveertjie bekroon in die luisterkategorie.

Die benoemdes is:

Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n joernaalprogram

* Martelize Brink vir Oggend op RSG: “In gesprek met Nataniël” – RSG

* Johan van Lill vir Middag op RSG: “Feitedagboek van Laurika Rauch” – RSG

* Willim Welsyn vir WAT met Willim Welsyn – Podsending

Bettie Kemp

Beste insetsel in ’n joernaalprogram

* Esté Gross vir “Siembamba-dogtertjie 39 jaar later” – RSG

* Haidee Muller vir “Winston Wicomb” – RSG

* Johan van Lill vir RSG Kuns: “Oude Libertas 40 jaar” – RSG

Beste aanbieder of onderhoudvoerder van ’n nuus- of aktualiteitsprogram

* Izak du Plessis en Heindrich Wyngaard vir Monitor/Spektrum: Regstreekse uitsending van die ANC se nasionale verkiesingskonferensie – RSG

* Sarina Frauenstein vir Klankkoerant: Petro SA – Pretoria FM

* Phil Loots vir Fiks vir die lewe: “Om te gee” – RSG

Beste insetsel in ’n nuus- of aktualiteitsprogram

* Izak du Plessis vir Monitor: “Paternoster-vissers” – RSG

* Anita Visser vir Monitor: “Vroue in die tronk” – RSG

* Hanri Wondergem vir Monitor: “Seksuele slagoffers” – RSG

Martelize Brink

Beste joernaalprogram

* Lizelle de Bruin vir Sondag-joernaal: “Veiligheid en versorging van kinders” – RSG

* Francois Haasbroek vir Wegstories: “Sout van die aarde” – Weg-tydskrif-podsending

* Ilse Salzwedel – Skrywers en boeke: “Die woordketting” – RSG

Beste nuus- of aktualiteitsprogram

* Flip Loots vir Fiks vir die lewe: “Suid-Afrika se reënboognasie” – RSG

* Melissa Tighy vir Spektrum: “Landwye betogings teen Zuma” – RSG

* Hanri Wondergem – Spektrum: Vryheidsdag – RSG

Beste dokumentêre program of programreeks

* Esté Gross vir As die klok lui – RSG

* Jamaine Krige vir Knysna: Ná die brande – RSG

* Mariska Spoormaker vir Die Baaise hondeman – RSG

Beste insetsel in ’n opvoedkundige program

* Marianne Breytenbach vir Net medies: “Aannemings” – Pretoria FM

* Bonné de Bod en Su-an Müller-Marais vir RenosterRadar: “ ’n Renoster op Tinder” en baie hofsake – Groot FM 90.5

* Henk Joubert vir Vanaf die Groot Trek tot Bloedrivier” – Pretoria FM

Beste teks vir ’n radiodrama of -teater

* Marion Erskine vir Akwarius – RSG

* Martin Jansen vir Staal Burger – Pretoria FM

* Joe Kleinhans vir Vuurvreters – Maroela Media

Beste regisseur van ’n radiodrama of -teater

* Renske Jacobs vir Kopskoot – RSG

* Bettie Kemp vir Akwarius – RSG

* Christelle Webb-Joubert vir Nagmaal vir twee – RSG

Beste aanbieder by ’n gemeenskapsradiostasie

* Pieter Cloete vir Vanaand met Pieter Cloete – Groot FM 90.5

* Sarina Frauenstein vir Klankkoerant: Laatmiddag – Pretoria FM

* Su-an Müller-Marais vir Su-an en so aan – Groot FM 90.5

Meer oor:  Atkv  |  Radio  |  Johannesburg
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.