Die polisie is steeds op soek na die rowers wat Johan du Plessis (66) se regteroor gedeeltelik afgesny het tydens ’n hoewe-aanval begin vandeesmaand naby Hartbeespoort in Noordwes.
’n Vermeende huisrower is Saterdagaand doodgeskiet en sy makker gearresteer toe veiligheidswagte op ’n alarm op ’n hoewe in die Bloemspruit-gebied buite Bloemfontein reageer het.
Die moontlikheid dat meer as een moordenaar betrokke was by Liam Nortjé (2) se dood, sal eersdaags, ná die lykskouing van wat vermoedelik sy oorskot is, ondersoek word.
Wanneer ’n span nie na wens vertoon nie, is dit seker te verstane dat sy afrigter êrens langs die pad in die spieël gaan kyk en ’n paar vrae aan homself oor sy eie vermoëns gaan vra.
Ernie Els was ’n hartgebroke man ná sy Internasionale span die 13de Presidentebeker Sondag in Melbourne met ’n skrale twee punte verloor het – maar trotser op die 12 spelers in sy spankamer kon hy nie wees nie.
Die Springbok-vleuel Cheslin Kolbe het 'n ongemaklike nag agter hom, nadat hy Saterdag reg in die ribbes deur die Fidjiaanse reus Nemani Nodolo gelak is.
’n Leser vra dié week of staatseffekte ’n goeie belegging is. Nico van Gijsen gee sy mening.
Ouers moet dié tyd van die jaar besluit of hulle hul kinders se skoolgeld vooruit gaan betaal en of hulle liefs maandeliks wil opdok.
Die wankelende Eskom kry nóg ’n baas – dié keer ’n “hoof-regrukbeampte”. Dit is nou bo en behalwe die aangewese uitvoerende groephoof, André de Ruyter.
Emeritusaartsbiskop Desmond Tutu sterk tuis aan nadat hy pas weer in die hospitaal opgeneem is vir ’n hardnekkige infeksie.
Is jy onvervuld? Die krisis van ons tyd is ’n verlies aan liturgie – die mooi ou woord vir ’n kerkdiens.
‘Ek weet julle is verskriklik kwaad vir ons. Julle behoort te wees. Ons is die remskoen wat keer dat die land vooruitgaan. Wie de ongeluk sal hier wil kom belê met fase 6-beurtkrag?”
Die roerende fliek Rafiki, wat die vriendskap tussen twee jong vroue uitbeeld, is juis weens die onderwerp in Kenia se teaters verbied.
Dit is nie net die Springbokke of Mej. Heelal, Zozibini Tunzi, waarop Suid-Afrikaners trots kan wees nie. Die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf het ook ’n paar deurbrake oor die afgelope dekade gehad.
Die sangeres Nianell gaan ná vier jaar haar terugkeer tot die verhoog maak nadat sy ’n blaaskans geneem het om onder meer ’n nuwe selfhelpboek, Life Simplified, te skryf.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Die matriekeksamen is al verby en die matriekafskeidaand al amper vergete. Ons plaas nou die laaste paar foto’s, wat matrieks of hul trotse familie en vriende aan ons gestuur het, om te wys hoe beeldskoon almal gelyk het.
Die matriekeksamen is al verby en die matriekafskeidaande amper vergete. Ons plaas nou die laaste paar foto’s wat matrieks of hul trotse families en vriende aan ons gestuur het om te wys hoe beeldskoon almal gelyk het.
Om ’n swembroek vir die somervakansie te kies, bly vir talle ’n netelige saak. Daniëlla van Heerden vra kenners se raad oor styl, snit en hoeveel om te bestee.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.