Twee lyke is binne drie dae in afsonderlike vlak grafte in Peddie gekry.
Die geliefdes van die vermoorde Janus (Boeta) Powell (37) van Hoopstad moet oor enkele weke hul eerste Kersfees sonder hom vier terwyl daar nog geen geregtigheid ná sy moord vroeër vanjaar is nie.
’n Paartjie van Milnerton het die skok van hul lewe gekry: eers toe ’n man met ’n mes hulle aanval, en daarna toe ’n vlieërplankryer op hulle afpyl om die aanvaller af te skrik.
Natalie Harrowell, ’n Engelse internasionale rugbyligaspeler en ma van ’n dogtertjie, is Dinsdag in die ouderdom van 29 oorlede.
Die Amerikaanse gholfspeler Justin Thomas dryf die spot met sy omstrede landgenoot Patrick Reed wat hom verlede week in die Bahamas vir die hoeveelste keer in sy loopbaan aan skelmstreke skuldig gemaak het.
Die atleet wat ’n televisie-aanbieder in ’n regstreekse uitsending ’n hou op haar agterstewe gegee het, is geïdentifiseer en uit toekomstige wedlope geskors.
Die Koeberg-kernkragstasie se een eenheid is tans af vir geskeduleerde instandhouding en sal eers teen middel Januarie weer krag lewer.
Dit is tyd dat die internasionale media begin berig oor die vernietiging van Suid-Afrika, sê TLU SA.
Die prys van palladium het Woensdag tot ’n rekordhoogte van $1 905 per ons gestyg.
Daar word reeds van Brittanje se verkiesing Donderdag gepraat as een van die vuilste ooit en een waarin die media se tradisionele greep op politieke veldtogte verbreek is, skryf Richard Sambrook.
Donderdag gaan die Britte hul kruisies in ’n belangrike algemene verkiesing trek. Wat verdeel hulle en wat meen kenners kan die uitslag wees? Leopold Scholtz doen verslag.
Seksuele voorbereiding is een van die oudste truuks in die boek. In die lig van die klagtes teen Willem Breytenbach, hoe gebeur dit dat vermeende sekspeste vir jare hiermee wegkom? Willemien Brümmer doen verslag.
Leonard Cohen se allerlaaste album, Thanks for the Dance, daal soos musiekmanna uit die hemel kort voor Kersfees op ons neer. Danie Marais het daarna geluister.
Dit is nogal vreemd – maar dalk ook nie – hoe min ons in rolprente sien wat “and they lived happily ever after” behels.
Selfs kort voor haar laaste dag by RSG het die senuwees die omroeper Christelle van Tonder wéér beetgepak.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Zozibini Tunzi (26), Mej. Suid-Afrika, het pas vroue van 89 lande vir die gesogte Mej. Heelal-titel uitgestof, maar wat lê nou vir dié skoonheid voor?.
Dié Kerstafel-spesialiteit word toegewikkel in ’n ontwerpersbaadjie, elegant versier met ’n traliewerk van deegstroke.
Dit klink dalk ongewoon, maar tog – die Marokkane vul hul lamsblad met droëvrugte soos appelkose en vye, dadels, amandels en speserye.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.