’n Paartjie van Milnerton het die skok van hul lewe gekry: eers toe ’n man met ’n mes hulle aanval, en daarna toe ’n vlieërplankryer op hulle afpyl om die aanvaller af te skrik.
’n Rower is Dinsdagoggend dood toe die wegkommotor waarin hy en ander verdagtes van die polisie weggejaag het, in die omgewing van Govan Mbeki, Port Elizabeth, in ’n ongeluk betrokke was.
Drie vermeende rowers verskyn Woensdag in die landdroshof in Springbok in die Noord-Kaap nadat hulle in hegtenis geneem is in verband met ’n gewapende roof Maandagoggend in Port Nolloth.
Met die T20-krieketreeks gelykop ná twee wedstryde is daar Woensdag in die beslissende kragmeting baie op die spel vir die Wes-Indiese Eilande, wat Indië op sy tuisveld ’n tweede keer agtereenvolgens wil skok.
Die veelsydige Ben Stokes sal wel in Engeland se komende toetsreeks teen Suid-Afrika kan boul.
Rugbybase gaan die beginsel van “minder is meer” moet omarm om die spel in Suid-Afrika te red, waarsku die Stormers se afrigter, John Dobson.
Suid-Afrika se wyndruiwe-oes in 2020 sal net so groot of groter as die vorige een wees, maar steeds onder die afgelope vyf jaar se gemiddelde
’n Waterkrisis kan op die hakke van beurtkrag volg indien Eskom nie die landwye kragkrisis spoedig oplos nie.
Binne minder as 'n uur het Eskom Dinsdagaand bekend gemaak dat beurtkrag van fase vier tot fase twee afgeskaal is, maar die energieverskaffer het nie redes vir die verbetering gegee nie.
Onlangs ry ek deur droogtegeteisterde gebiede in die Groot- en Klein-Karoo. Jy sien en voel die droogte wat mens, dier en omgewing so diep raak oral.
In die mens se evolusie van vis tot filosoof het dit gereeld gebeur dat ooreenkomste tussen mens en dier raakgesien is.
Jona 3 vertel die verhaal van Jona se optrede in Nineve. Maar wat ’n hopelose boodskap preek hy nie – dalk die mees hartelose een nóg in die Bybel. “Nog net 40 dae, dan word Nineve verwoes.”.
Selfs kort voor haar laaste dag by RSG het die senuwees die omroeper Christelle van Tonder wéér beetgepak.
Die Roxette-sangeres Marie Fredriksson is Maandag dood.
Vir talle van die studente was die eerste keer wat hulle sneeu gesien het ’n betowerende ervaring. Vir hul Europese gehore, waar die NWU PUK-koor tans toer, hou die koor ewe groot betowering in. Die koor is met ’n hele paar pryse bekroon.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Dié Kerstafel-spesialiteit word toegewikkel in ’n ontwerpersbaadjie, elegant versier met ’n traliewerk van deegstroke.
Dit klink dalk ongewoon, maar tog – die Marokkane vul hul lamsblad met droëvrugte soos appelkose en vye, dadels, amandels en speserye.
Vir hierdie gereg het jy ’n goeie verhouding met ’n slagter nodig, wat hierdie keursnit vir jou kan voorsien.
Pres. Robert Mugabe is slinks, maar met sy instemming is hy deur sy vrou, Grace, as staatshoof vervang, het die leier van die opposisie in Zimbabwe, Morgan Tsvangirai, Maandag beweer.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.