’n Man en vrou van onderskeidelik 20 en 23 jaar oud is Woensdag in hegtenis geneem nadat ’n baba van drie maande oud die vorige dag verlate in Milnerton gevind is.
Die student wat daarvan aangekla word dat hy ’n Njala-voertuig naby die kampus van die Walter Sisulu-Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie aan die brand gesteek het, bly in aanhouding.
Die polisie soek na ses mans ná ’n gewapende rooftog Woensdagaand by Foschini in die Capegate-winkelsentrum in Brackenfell.
Suid-Afrika se voorste ultraveldlopers sê van Vrydag af die suidelike Drakensberge se uitdagendste roetes die stryd aan.
Tuks het Donderdagaand hul onoorwonne rekord in die Varsitybeker-rugbyreeks op Loftus Versfeld prysgegee toe die Maties ’n indrukwekkende sege met 31-24 behaal het.
Ná meer as ’n jaar in die Covid-19-wildernis keer skolerugby Vrydagoggend met ’n knal terug, met verskeie kragmetings in Suid-Afrika om na uit te sien.
Tussen die aanbod van geen verhogings en die eis van sowat 7,2% moet die regering en vakbonde Vrydag ’n kompromis vind.
Die staat beplan vir ’n derde vlaag van koronavirus-infeksies wat 25% hoër gaan wees as die tweede vlaag.
Twee jaar nadat Eskom ’n hofsaak oor die afsny van ’n munisipaliteit se krag verloor het, is ’n kostebevel ook teen die nutsmaatskappy verkry.
Kenners meen Kubaanse ingenieurs sal nie Suid-Afrika se waterkrisis kan oplos nie, skryf Jana Marx.
Dit lyk asof pres. Cyril Ramaphosa en John Steenhuisen sukkel met die juk en intriges van voorgangers, skryf Barnard Beukman.
Die omstredenheid rondom die gebruik van ivermektien teen Covid-19 duur voort, skryf Gordon Dent.
Altesaam 948 aansoeke, waarvan 164 dupliserings was, is ingedien in die tweede ronde Covid-19-hulpverlening vir kunstenaars.
Dit was ’n verrassing toe Qiniso van Damme, teen almal se verwagting in, haar geliefde “Cam” in Donderdagaand se episode van The Bachelorette SA huis toe gestuur het – met gedig en al.
Die Covid-19-pandemie het fliekgangers verlede jaar tuis vasgekluister en yslike verliese by die Suid-Afrikaanse loket veroorsaak. Sal hulle na rolprentteaters terugkeer?
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
April en begin Mei is die ideale tyd om winterplante te plant vir vyf maande van vrolike kleur in son en skaduwee.
Vra vir Ernst: Wat is fout met my broodboom se blare?
’n Meestersgraadstudent in menslike genetika aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) in Bloemfontein het nie net die professor ontmoet wat dit moontlik gemaak het dat hy as proefbuisbaba gebore kon word nie, maar hom ook as medestudieleier gehad.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.