Fiona Viotti, die Kaapse spogskool Bishops se seksskandaal-juffrou, is geskei van haar man, Pavo.
’n Voormalige werknemer van die oud-Grey-onderwyser en sakeman Willem Breytenbach beweer sy werkplek was ’n “toksiese omgewing” waar werknemers geboelie en gereeld op onwelvoeglike wyse deur die baas betas is.
Een van die vele Suid-Afrikaners wat geld verloor het deur aandele te koop in buitelandse “myne” wat in werklikheid nie bestaan het nie, woon nou by een van sy kinders omdat al sy pensioen- en spaargeld daarmee heen is.
Die Walliese Pro14-rugbyspan Scarlets het die naweek in ’n verklaring gesê die Nieu-Seelandse Rugbyunie (NZR) het sy hoofafrigter, Brad Mooar, genader in ’n poging om sy dienste te bekom.
Die 35-jarige Keniaanse langasem Eliud Kipchoge beoog om die Londen-marathon in April aanstaande jaar die een te maak waarin hy gaan terugkeer sedert hy die eerste atleet geword het wat dié afstand in minder as twee uur afgelê het.
Twaalf spelers van die nasionale o.19-Wêreldbeker-groep sal in volgende week se Khaya Majola-krieketweek in die KwaZulu-Natalse Middelland goeie oefening vir die komende eendagreeks teen Indië se jonges kry.
’n Leser vra dié week of staatseffekte ’n goeie belegging is. Nico van Gijsen gee sy mening.
Ouers moet dié tyd van die jaar besluit of hulle hul kinders se skoolgeld vooruit gaan betaal en of hulle liefs maandeliks wil opdok.
Die wankelende Eskom kry nóg ’n baas – dié keer ’n “hoof-regrukbeampte”. Dit is nou bo en behalwe die aangewese uitvoerende groephoof, André de Ruyter.
Die rondborstige en gesoute ANC-LP prof. Ben Turok is Maandagoggend in Kaapstad oorlede. Hy was 92.
Dis kwart voor twaalf by Eskom. Eskom, die regering en die land het nog tyd om die waarheid oor die probleme in die oë te kyk oor wat verkeerd is, maar daardie tyd loop vinnig uit.
Jong predikante in die NG Kerk glo pogings om rassisme in die kerk te beveg maak nie eintlik hond haaraf nie, skryf Loraine Maritz.
Met ‘Die dame met die hondjie’ tree William Oosthuizen in gesprek met ’n gedugte lys Tsjekof-kommentators en -interpreteerders. Vir Joan Hambidge was dit ’n wonderlike verrassing.
‘Anderman se vrou’, het die stemming van die beste Skandi-noir, maar troef lesers weer met Chris Karsten se meesterlike wendings en deurmekaarkrap van legkaartstukke, skryf Jonathan Amid.
Drie pryswenner-jeugromans wat ’n magdom aktuele kwessies aanraak, wys hierdie genre is kerngesond in Afrikaans, skryf Magdel Vorster.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
As ’n vakansie eenvoudig nie pret is sonder jou beste vriend aan jou sy nie, is dié verblyf by plaaslike vakansiebestemmings net die ding, skryf Delia du Toit.
Ek het onlangs die eerste keer tuisgemaakte gradvalax geëet en ek moet sê dié Nordiese salmgereg het my kossiel oorrompel. Ek is verlief op dié luukse visgereg en ek gaan dit vir skoonma Marie maak om haar te beïndruk. En dit vat baie, hoor!.
Die vakansie is hier en ouers moet weer hul baadjies as skermpolisie aantrek om te keer dat die kleinspan die dae vasgenael sit agter ’n foon-, tablet- of TV-skerm. Karla Janse van Vuuren beraam ’n plan van aksie.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.