Vier raadslede van die eThekwini-metro is onder die 15 verdagtes wat Woensdag deur lede van die Valke in Durban op aanklagte van korrupsie en bedrog in hegtenis geneem is.
’n Intercape-bus is reeds op 7 Desember naby Polokwane onderweg na Harare beroof, maar inligting oor dié rooftog is tans besig om die ronde op sosiale media te doen.
Twee lyke is binne drie dae in afsonderlike vlak grafte in Peddie gekry.
Alun Wyn Jones is aangewys as die BBC Wallis se Sportpersoonlikheid van die Jaar vir 2019.
Die Pakistanse skeidsregter Aleem Dar sal in vandeesweek se kragmeting tussen Australië en Nieu-Seeland die alleenhouer van die rekord vir die meeste kriekettoetse deur ’n witjas word.
Seabelo Senatla gaan straks een van die Blitsbokke se troefkaarte die naweek by die Kaapstad-sewestoernooi wees, maar daar was ’n tyd toe dié blits bekend was as “ ’n speler met vaart, maar swak hande”.
As jy ook deur die loop van die jaar gewonder het waarom die Amerikaner John Harvey Kellogg graanvlokkies uitgevind het, was jy beslis nie alleen nie.
Probleme by Medupi wat opgelos is en die weer wat opklaar help tans om beurtkrag te verlig, en daai Whatsapp-storie is snert, sê Eskom se bedyfshoof.
Die suikergroep Tongaat Hulett gaan die JSE vra om sy aandeelverhandeling vir nog ’n rukkie langer opgeskort te hou.
Daar word reeds van Brittanje se verkiesing Donderdag gepraat as een van die vuilste ooit en een waarin die media se tradisionele greep op politieke veldtogte verbreek is, skryf Richard Sambrook.
Donderdag gaan die Britte hul kruisies in ’n belangrike algemene verkiesing trek. Wat verdeel hulle en wat meen kenners kan die uitslag wees? Leopold Scholtz doen verslag.
Seksuele voorbereiding is een van die oudste truuks in die boek. In die lig van die klagtes teen Willem Breytenbach, hoe gebeur dit dat vermeende sekspeste vir jare hiermee wegkom? Willemien Brümmer doen verslag.
Leonard Cohen se allerlaaste album, Thanks for the Dance, daal soos musiekmanna uit die hemel kort voor Kersfees op ons neer. Danie Marais het daarna geluister.
Dit is nogal vreemd – maar dalk ook nie – hoe min ons in rolprente sien wat “and they lived happily ever after” behels.
Selfs kort voor haar laaste dag by RSG het die senuwees die omroeper Christelle van Tonder wéér beetgepak.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
'n Kersboom en ’n katkind (of katkinders!) is nie maats nie. Óf die ornamente en liggies beland op die vloer, óf as jou katgedierte baie nuuskierig is, kan die boom omgetrek word.
Zozibini Tunzi (26), Mej. Suid-Afrika, het pas vroue van 89 lande vir die gesogte Mej. Heelal-titel uitgestof, maar wat lê nou vir dié skoonheid voor?.
Dié Kerstafel-spesialiteit word toegewikkel in ’n ontwerpersbaadjie, elegant versier met ’n traliewerk van deegstroke.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.