’n Man wat glo ’n motor in Pretoria gekaap en die bestuurder geskiet het, is die naweek in die Tinmyne-gebied buite Mokopane in hegtenis geneem.
’n Jong man sal Dinsdag in verband met die moord op ’n polisiebeampte van Gqeberha (Port Elizabeth) in die hof verskyn.
Polisie lê beslag op 70 Sassa-kaarte en R7 640 kontant
Brandon Thomson, die Cheetahs se nuweling-losskakel, was ’n paar dae ná sy aankoms so byna in hul beginspan vir Woensdag se voorbereidingswedstryd teen die Haaie in Bloemfontein.
Sjoe! As Peter de Villiers sê hy gaan baie veranderinge aan sy span aanbring, dan bedoel hy dit beslis.
Krieket Australië (CA) het hom Maandag op Internasionale Vrouedag daartoe verbind om gender-ongelykhede in die spel uit die weg te ruim – soos die gebrek aan enige standbeelde om vrouespelers in die land te huldig.
Dit blyk 15% van Suid-Afrikaners gaan hul WhatsApp-rekening kanselleer.
Lewenseise het skerp gespring in 2020, die meeste daarvan vir begrafnispolisse.
MTN het ’n nuwe pos vir ’n hoof van strategie en transformasie geskep.
Die een ding wat ek deesdae gereeld leer, is dat ek nog baie het om te leer. En dat jy wel vir ’n ou hond of kat nuwe trieks kan leer.
In die politiek moet ’n mens maar jou bedmaats versigtig kies.
Die provinsiale redes van premiers Sisi Ntombela van die Vrystaat en Zamani Saul van die Noord-Kaap bied min hoop en inwoners het goeie rede om bekommerd te wees dat 2021 ook nie die jaar gaan wees waarin hul lewens verbeter nie.
Die St. Petersburg-balletgeselskap se aanbieding van Swanemeer is na Julie 2022 verskuif nadat dit verlede jaar kort voor die dansers se aankoms in Suid-Afrika weens die Covid-19-pandemie afgestel moes word.
Die drama Nomadland het sy opmars na die Oscars voortgesit nadat dit Sondag op die Critics’ Choice-pryse ook as beste rolprent bekroon is.
’n Dokter, ’n operasanger en ’n ouditeur is onder die tien kunstenaars wat almal onlangs nuwe enkelsnitte uitgereik het.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Vergeet van voëlkykers en geveerde bewoners van die veld: daar is deesdae ’n veel dapperder subspesie wat die natuur invaar om meer oor grillerige gediertes te leer.
As jy deesdae na sekere televisie- en radio-advertensies kyk en luister, sou jy nie sê die wêreld is in die wurggreep van die Covid-19-pandemie nie. Hoekom nie? vra Landi Slatter.
Covid-19 het 2020 genagmerrie. Aan die motorfront is baie motors lank ná hul bestemde datum bekend gestel, maar daar wás hoogtepunte. Egmont Sippel noem ’n laaste klompie.
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer die aktrise Elani Dekker verwys na die episode in Netwerk24 se sketskomedieprogram, Ben & Bez, wat sy saam met die maltrap duo Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
Die akteurs en komediante Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout is die hoof- en onderhoofseun van Afrikaanse komedie.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.