Die organisasie Right2Know (R2K) het Donderdag ’n lys met eise aan polisiekantore op die Kaapse Vlakte oorhandig as deel van die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders.
’n Vrou van Bloemfontein se flinke optrede het Donderdagoggend daartoe gelei dat drie vermeende huisrowers in hegtenis geneem is “net minute” nadat hulle haar werkers vasgebind en haar huis glo beroof het.
’n Verdagte was Sondag ’n handvol vir ’n Krugersdorpse konstabel toe die verdagte die konstabel aan die vinger byt dat die bloed spat.
Dit wat nou in Suid-Afrikaanse krieket gebeur, kan vergelyk word met die Tsjernobil-kerntragedie in die Oekraïne.
Die gedagte van die oud-Wallaby Israel Folau in ’n Bulle-trui op Loftus Versfeld, sal ondersteuners in dié kontrei geesdriftig maak.
Wat eintlik maar bloot as ’n wekroep in die donker begin het, het nou binne ’n paar dae stukrag gekry om die krieketpubliek van Suid-Afrika te verenig in hul strewe om die spel en alles wat daarmee gepaardgaan reg te ruk.
Bolt, voorheen bekend as Taxify, het onlangs bekend gemaak hy gaan die hoeveelheid dorpe en stede waar hy in Suid-Afrika sake doen, verdubbel.
Om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) in sakeredding te plaas, is die enigste én beste uitweg vir die lugdiens, meen werkers wat anoniem met Netwerk24 praat.
’n Toutrekkery oor die persoon wat die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se sakeredding moet bestuur, is Donderdag ontketen.
Die verwisseling van politieke bewind in die Johannesburgse metro – met die ANC nou in die burgemeesterstoel – laat min vreugde by kiesers oor enige van die politieke partye betrokke.
Taal verander. Heeltyd. Nuwe dinge, nuwe woorde kom – en gaan.
Vanmiddag stryk die wegneemvoël in die Baai neer en laai ons Nasti-kind af vir vier-en-twintig somerdae. Huis-toe-bring-voël.
Donderdagaand op die werklikheidsreeks Boer soek ’n Vrou op kykNET het Damian sy hart oopgemaak oor sy familie en hoe hulle dit hanteer dat hy gay is.
Die sangeres Anna Wolf, wat onlangs die eerste Suid-Afrikaner geword het om die Amerikaanse Unsigned-musiekprys as beste liedjieskrywer te wen, bied vandeesmaand met haar “What’s in the Woods”-toer agt vertonings in haar geboorteland aan.
Die American Film Institute (AFI), wat hom sedert 1967 onder meer beywer vir die bewaring en bevordering van Amerikaanse rolprente en TV-programme, het oudergewoonte weer die jaar se beste vermaak op die groot- en klein skerm aangekondig.
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
In die laaste episode van Die Testament neem die polisie iemand in hegtenis. Wie kan dit wees?
Kyk nou hierdie spesiale halfuurlange dokkie vir ’n blik op die agter-die-skerms-oomblikke met die opname van Coenie se nuwe album.
Die feestyd, wanneer almal jolig en vrolik blyk te wees, kan ’n moeilike tyd wees vir mense met depressie, en ook vir hul geliefdes wat self ondersteuning nodig het.
Teedrink en die bediening daarvan is ’n daaglikse gebruik vir so baie mense wêreldwyd en is ryk aan seremonie en deurtrek van tradisie.
Boervroue wat hul “boks vir ’n boervrou” ontvang het en hoendervelstories oor die toepaslikheid van die inhoud op sosiale media deel, roer vandeesweek die hartsnare.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.