Meer as R500 000 se toerusting is gesteel toe die bekende sportaanbieder Elma Smit en haar span Saterdag die prooi van ’n gewapende rooftog was.
Die Defend Our Democracy-veldtog sê hy het met kommer kennis geneem van die inbraak by die kantoor van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.
Twee mans is tydens ’n begrafnis in Gqeberha (Port Elizabeth) in hegtenis geneem vir die besit van ’n onwettige vuurwapen.
Na ’n dag met meer drama as ’n volle Days of our Lives-seisoen het Red Bull se Max Verstappen Sondag sy eerste Formule Een-ren ooit op Italiaanse bodem gewen.
Suid-Afrika se Brad Binder (KTM) het nog baie fut in hom en het Sondagmiddag op die Algarve-renbaan in Portugal die voorste jaers in MotoGP opnuut van sy jaagvernuf laat kennis neem.
AB de Villiers het Sondag in Chennai nogmaals onderstreep waarom Krieket Suid-Afrika se ringkoppe agteroor moet buig om vir hom plek te maak in die Proteas se T20-span, wat later vanjaar in Indië aan die Wêreldbeker-toernooi in dié formaat gaan speel
Pasop vir ’n super-virus by diere, waarsku dr. Faffa Malan, pas nadat hy met ’n gesogte toekenning vir sy lewenslange bydrae tot siektebeheer by vee vereer is.
Discovery Health se aanlyn “inentingsportaal” open volgende week, maar mense moenie dink dit plaas hulle op die waglys vir inentings nie.
Een van die beleërde groep se kroonjuwele, sy Europese meubelwinkelgroep, Pepco, gaan genoteer word as krediteure instem.
“Ons was vroeër ondoeltreffend,” sê Jacob Mamabolo, Gautengse LUR vir paaie en vervoer, oor hoekom hulle nou uiteindelik slaggate begin regmaak.
Afrika het tot dusver skouspelagtig misluk om sy ekonomiese potensiaal te verwesenlik en loop daarom die gevaar om wéér die speelplek van die wêreld se magtigste nasies te word.
Die pedagoog en politieke aktivis wat reeds op 20 as ’n verbanne persoon verklaar is, Graeme Bloch, is aan progressiewe supranukleêre verlamming oorlede. Hy was 65 en het in die Mediclinic Constantiaberg gesterf.
Die atmosfeer Vrydagaand op die Loch Logan-waterfront se dak was iets wat Bloemfonteiners lank sal bybly. Die pianis Anton Esterhuyse het sy eerste solo-uitvoering in tien jaar hier aangebied.
Vier beeldskone, suksesvolle vroue – kindervriende wie se paaie as volwassenes weer kruis – het ou wrokke om uit die weg te ruim soos nuwe vyandigheid opvlam.
Terwyl die Suid-Afrikaanse animasiefliek The Snail and the Whale op die Oscars se kortlys vir beste kort animasiefliek pryk, is dit Vrydag op die 48ste Annie-toekenningsaand as beste spesiale produksie aangewys.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Die afgelope week was Absa Bank in die nuus oor sy geldmarkfonds wat sluit. Dit is dalk goed dat ons vandag breër kyk na geldmarkfondse in die algemeen en rente as beleggingsklas in besonder.
Met Covid-19-beperkings wat die vooruitsig op ’n oorsese reis laat vervaag, kyk Sam J. Basch maar weer na sy kleurskyfies van ’n studentetoer na Europa laat in 1974.
Die wêreldbekendstelling van Hyundai se Staria-veeldoeler is pas in die digitale ruimte gedoen. Egmont Sippel skryf.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.