Polisiebeamptes van die Mfuleni-polisiekantoor en lede van die eenheid teen misdaad- en bendes het Woensdag en Donderdagoggend in drie verskillende voorvalle drie mans in hegtenis geneem weens die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie.
Twee lede, na bewering lede van ’n berugte bende in Gauteng, is agter tralies.
Die Valke het Donderdag nog nege mense vasgetrek wat na bewering betrokke was by die diefstal van R53 miljoen uit ’n bankrekening van die Tshwane-metroraad.
Kyk, die kanse is skraal, maar as jy bloot onlangse vertonings in ag neem, behoort die Westelike Provinsie se krieketspan nie volgende seisoen in die nuwe voorgestelde topliga te speel nie.
Jy kry nie om elke draai ’n rugbyspeler met Sergeal Petersen se vermoë om die bal uit die lug te pluk of ’n gevaarliker speler met die bal in die hand nie.
In 2008 was dit ons Paralimpiërs in groen Crocs. In 2016 het ons Olimpiërs in daai gewraakte “Ninja Turtle”-sweetpakke verdrink. Dis veilig om te sê Saskok en mode is nie altyd sinoniem nie.
In 2013 het 13% van werkende Suid-Afrikaners met die trein by die werk gekom; sewe jaar later het dit tot net 3% geval.
Solidariteit het amptelik aan die balju instruksie gegee om op Denel se roerende bates te begin beslag lê, maar watter bates presies gaan Solidariteit probeer verkoop?
In minstens twee Europese lande raak die geduld met regs-populistiese groepe op.
Het hierdie vrou dan g’n skaamte nie, wonder Dawie oor adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB).
Toe ek ses jaar oud was toe trek ons Stofkraal toe van Kliprand af. Namakwaland toe. Met die donkiekar. Toe gaan ek skool toe op Molsvlei.
Wie sal wen as die oud-Springbok Derick Hougaard en die Afrikaanse rocker Francois van Coke teen mekaar in die bokskryt klim?
Die Ysterhertog doen sy naam gestand.
Terwyl die kersies “met ’n vragmotor afgelewer moet word”, het die liedjieboer Anton Goosen in die week waarin hy 75 jaar oud word toevallig van die sanger David Kramer ’n skildery present gekry, wat hy van hom geverf het.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Tye verander en die gang van die lewe ook, maar die kenmerkende blomweelde van ’n tevrede bougainvillea is onveranderlik.
In Rysmierbult is daar so baie stories van delwers, boere en die “muise” van Muiskraal wat afgestof en vertel moet word. Kom span hier uit vir ’n naweek en leer ’n besonderse gemeenskap ken.
Sy tekeninge van armoede het mense op sosiale media verlede jaar gaande gehad oor sy talent, maar min sou Cohnwille Swarts van Malmesbury toe kon droom sy talent sou uiteindelik tot ’n volle studiebeurs lei.
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer die aktrise Elani Dekker verwys na die episode in Netwerk24 se sketskomedieprogram, Ben & Bez, wat sy saam met die maltrap duo Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
Die akteurs en komediante Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout is die hoof- en onderhoofseun van Afrikaanse komedie.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.