Jesus is die hemelse naam vir vrede. Sy vrede kry op ’n verrassende manier lyf daar in Betlehem. Die Kind van die hemel se aankoms tussen ons met ’n voerbak vir diere as sy eerste slaapplek; sy stil kinderjare in daardie agtertangse dele van Galilea,