Polisiebeamptes van die Mfuleni-polisiekantoor en lede van die eenheid teen misdaad- en bendes het Woensdag en Donderdagoggend in drie verskillende voorvalle drie mans in hegtenis geneem weens die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie.
Twee lede, na bewering lede van ’n berugte bende in Gauteng, is agter tralies.
Die Valke het Donderdag nog nege mense vasgetrek wat na bewering betrokke was by die diefstal van R53 miljoen uit ’n bankrekening van die Tshwane-metroraad.
Die Engelse rugbyspeler Jack Willis kan tot ’n jaar langs die kantlyn deurbring nadat hy ’n knieoperasie moes ondergaan nadat hy in ’n wedstryd in die Sesnasies-reeks beseer is.
Novak Djokovic sal sy terugkeer tot die tennisbaan by die Miami-ope maak nadat hy herstel het van die besering wat hy by die Australiese Ope opgedoen het.
Tony McKeever, gewese uitvoerende hoof van die Southern Spears, is die dryfveer agter die voorgenome samewerkingsooreenkoms tussen die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) en die Franse klub Stade Francais, het hy Vrydag aan Netwerk24 bevestig.
In 2013 het 13% van werkende Suid-Afrikaners met die trein by die werk gekom; sewe jaar later het dit tot net 3% geval.
Solidariteit het amptelik aan die balju instruksie gegee om op Denel se roerende bates te begin beslag lê, maar watter bates presies gaan Solidariteit probeer verkoop?
In minstens twee Europese lande raak die geduld met regs-populistiese groepe op.
Het hierdie vrou dan g’n skaamte nie, wonder Dawie oor adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB).
Toe ek ses jaar oud was toe trek ons Stofkraal toe van Kliprand af. Namakwaland toe. Met die donkiekar. Toe gaan ek skool toe op Molsvlei.
Poetry flirt met haar en sy val elke keer, sê Veronique Jephtas, wat pas gedebuteer het met die bundel Soe Rond Ommie Bos. Daarby is sy ook aktrise, regisseur, performance poet en dramaturg. Sy het met Laetitia Pople gesels.
Plaaslike Netflix-kykers het in alle waarskynlikheid die afgelope paar weke ’n welbekende klassifikasie op die stromingsdiens bespeur: Die Rolprent-en-publikasieraad (FPB) se logo neffens ’n ouderdomsbeperking.
Wie sal wen as die oud-Springbok Derick Hougaard en die Afrikaanse rocker Francois van Coke teen mekaar in die bokskryt klim?
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Tye verander en die gang van die lewe ook, maar die kenmerkende blomweelde van ’n tevrede bougainvillea is onveranderlik.
In Rysmierbult is daar so baie stories van delwers, boere en die “muise” van Muiskraal wat afgestof en vertel moet word. Kom span hier uit vir ’n naweek en leer ’n besonderse gemeenskap ken.
Sy tekeninge van armoede het mense op sosiale media verlede jaar gaande gehad oor sy talent, maar min sou Cohnwille Swarts van Malmesbury toe kon droom sy talent sou uiteindelik tot ’n volle studiebeurs lei.
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer die aktrise Elani Dekker verwys na die episode in Netwerk24 se sketskomedieprogram, Ben & Bez, wat sy saam met die maltrap duo Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
Die akteurs en komediante Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout is die hoof- en onderhoofseun van Afrikaanse komedie.
Ek stem saam dat dieselfde rolprente Saterdagaande oor en oor op kykNET herhaal word. Ons het voorspel dat dit vanaand Leading Lady sal wees en ons was reg.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.