Vier vermeende rowers is Vrydag ná ’n jaagtog van etlike kilometer en ’n oor-en-weer-skietery met die polisie vasgetrek.
Die polisie in die Noord-Kaap het ná ’n weeklange operasie die naweek op onwettige drank ter waarde van R10 miljoen in ’n stoorkamer in Douglas beslag gelê.
Neil McKay wou net boer. Selfs nadat ’n vorige plaasaanval hom jare gelede verlam gelaat het, wou hy steeds net boer.
Gerda Steyn (31), die Comrades-kampioen, het Sondagoggend in die Toskaanse marathon in Italië ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord van 2 uur 25 minute en 28 sekondes opgestel.
Sy gaan oor ’n paar maande in ’n swaarder gewigsafdeling vir ’n wêreldtitel boks, so Noni Tenge moet ’n bietjie gewig aansit.
Hideki Matsuyama van Japan het met sy uitstekende vertoning in die derde ronde hom in ’n posisie geplaas waar hy die eerste Asiatiese gholfspeler kan word om die Amerikaanse Meesterstoernooi te wen.
Die produksie en verspreiding van kannabis moet egter eers gewettig word.
Die Kaapse stadsraad oefen druk uit op die nasionale regering om ’n afstandwerk-visum aan buitelanders beskikbaar te stel wat op werkvakansies na die Moederstad wil kom.
Al hoe meer Suid-Afrikaners het die afgelope jaar op alledaagse gebruiksartikels begin bie om hul rande te probeer rek.
Die regering se gesloer met die toediening van entstof kos lewens, strem die normalisering van plaaslike ekonomiese aktiwiteit én kan Suid-Afrika al hoe meer van die internasionale gemeenskap isoleer.
'Op 26 Julie 2020 woon ons ’n kerkdiens by. Die kerk is amper verby en ons sing ons laaste lied: Ons sal vir julle bid, bid julle vir ons . . . Terwyl ons hande vashou, verskyn drie gewapende rowers in die kerk.'
Op die skaakborde waarop die spel rondom appropriasie uitgespook word, gaan dit nie meer oor strategiese skuiwe nie.
Die teaterstuk Kokon het in ’n diep gesprek met ’n vriend na hom toe gekom.
Die twee akteurs wat in die trefferreeks The Crown lewe aan prins Philip se karakter gee, het ook hulde aan die jare lange eggenoot van koningin Elizabeth gebring.
Koningin Elizabeth en haar gesin sal Saterdag afskeid neem van prins Philip (99), afgestorwe patriarg van die koninklike familie.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Leser wil die week weet oor ’n kind wat die huis wil oorneem en dan vir ma ’n woonstel agter aanbou.
Onder Fanie Enslin se saag kry elke boomreus ’n kans om sy innerlike skoonheid te vertoon, skryf Antoinette Slabbert.
Suzuki se skitterende klein Vitara Brezza verteenwoordig uitstekende waarde vir geld. Egmont Sippel het die topgespesifiseerde GLX-handrat bestuur.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.