Byna die helfte van die inhegtenisnemings wat die Kaapse verkeersdienste die afgelope week gedoen het, het met onwettige straatrenne, dronkbestuur en roekelose en nalatige bestuur verband gehou.
“Die mense wat nou na ons moet kyk, kyk nie na ons nie. My suster verdien geregtigheid.”
Drie geldwagte is Maandagoggend by ’n kitsbank by die Zevenwacht-winkelsentrum in Kuilsrivier, Kaapstad, beroof.
Die Amerikaner Phil Mickelson is vir die eerste keer in 28 jaar nie onder die voorste 100 spelers op gholf se wêreldranglys nie.
Australië sal “so gou as moontlik” ’n ander datum vir sy uitgestelde toer na Suid-Afrika reël, maar net as die gesondheidsituasie en die kalender dit toelaat.
’n Besluit oor of buitelandse toeskouers toegelaat sal word by die Tokio-Spele sal teen die einde van Maart geneem word.
Die BBP vir 2020, wat die slagting van die strengste Covid-19-inperkings uitstippel, is nou bekend.
Suid-Afrika het pas begin om battery-materiaal te lewer aan die internasionale mark vir batterye vir elektriese voertuie.
Eskom se direksie gaan nou amptelik die beweerde rassisme van André de Ruyter, die uitvoerende hoof, ondersoek.
Maandag het ons Internasionale Vrouedag gevier.
Die Christelike Kerk in Suid-Afrika staan voor ’n nuwe vraagstuk wat eeue oue oortuigings binne dié geloofstradisie uitdaag.
In die kop van byna alle mense broei ’n boek wat wag om geskryf te word. Niemand wil spoorloos sterf nie.
M-Net het twee insetsels van die maatsoekprogram Love Island SA van sy program verwyder.
Almal wonder nou wie die koninklike is wat die gesprek oor Archie se velkleur met prins Harry gehad het.
Tafelberg (’n druknaam van NB-Uitgewers) en Netwerk24 nooi jou na ’n aanlyngesprek met Carla van der Spuy oor Gangster: Ware verhale van albei kante van die strydlyn.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n 55-jarige parapleeg en pa van twee het op Valentynsdag besluit om Leeukop in Kaapstad op sy krukke uit te klim.
’n Oorlogsveteraan van Kaapstad word Dinsdag 100 jaar oud en sy verstand is nog so helder soos toe hy hom op 18 by die weermag aangesluit het.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer die aktrise Elani Dekker verwys na die episode in Netwerk24 se sketskomedieprogram, Ben & Bez, wat sy saam met die maltrap duo Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.