’n Plaaswerker-egpaar van Bothaville is Saterdagaand na bewering aangerand, kaal uitgetrek en met draad vasgebind voordat die aanvallers glo sowat R37 500 se skape gesteel het.
Die lyk van ’n 22-jarige vrou is Sondag in haar slaapkamer in Reitzpark in Welkom aangetref, sê lt.kol. Thandi Mbambo, polisiewoordvoerder in die Vrystaat.
Motorbanddiewe is hul buit van nagenoeg R4 miljoen kwyt danksy spoedige reaksie van die polisie in Port Elizabeth.
Die plaaslike gholfspeler Matt Jones het Sondag sy tweede titel in vier jaar in die Australiese Ope in Sydney gewen.
Die uitdagings is groot om hierdie krisis die hoof te bied, erken die nuwe waarnemende uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA), Jacques Faul.
Die Liverpool-sokkerspan het ’n reusetree gegee om sy eerste Engelse Premierliga-titel sedert 1990 te wen toe hy Bournemouth Saterdag met 3-0 geklop het én Manchester United vir Manchester City met 2-1 getroef het.
Suid-Afrikaners sal die nuwe week afskop met fase 2-buurtkrag, het Eskom Sondagaand in ’n verklaring aangekondig.
Dis nog nie die einde van beurtkrag nie!
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) ondersteun die drastiese voorkomingsmaatreëls teen bek-en-klouseer deur die tydelike verbod wat op onder meer veilings en skoue van gesplete hoefdiere geplaas is, sê Koos van der Ryst, voorsitter van die RPO.
Daar’s ’n natuurwet wat alle breekslae weerstaan. Met ’n kopie van dié koerant in die hand nader ek die betaaltoonbank by die CNA-winkel op die Kaapstad Internasionale Lughawe. Die produk én die gebabbel onder die verkoopslui is Afrikaans.
Die boek Jona is bekender om daardie visstorie as om God. Dit is jammer, want Jona vertel ’n aardskuddende verhaal van ’n omgesukkelde profeet en sy genadige God. Wanneer die Here hom in Nineve wil hê, kies Jona ’n boot na Tarsis toe, weg van God af.
‘Reën, reën, lieflike reën daal op die aarde neer!” wou ek gisteroggend met die diep brom van die kerkorrel saam jubelbrom. Van Dinsdagaand tienuur af volgens die manne met die reënmeters hier in my omgewing al meer as 110 mm.
Ozzy Osbourne het ’n belo- ning van $25 000 (sowat R365 000) uitgeloof as ’n oorlede vriend se kitaar aan hom terugbesorg word.
Netwerk24 het in samewerking met NB Uitgewers, Afrikaanse skrywers uitgenooi om ’n luisterdrama in die formaat van ’n radiodrama vir dié nuuswebwerf te skryf.
Hond se gedagte is ’n heerlike draakstekery met die heilige erns waarmee sommige mense sport bejeën.
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
In die laaste episode van Die Testament neem die polisie iemand in hegtenis. Wie kan dit wees?
Kyk nou hierdie spesiale halfuurlange dokkie vir ’n blik op die agter-die-skerms-oomblikke met die opname van Coenie se nuwe album.
Die Suid-Afrikaanse restaurantbedryf is in oproer nadat twee van Suid-Afrika se topsjefs hulle van die Eat OutMercedes-Benz Restaurant-toekennings onttrek het. Carla Lewis kyk na die bohaai.
Ek en Babs het nou die dag saam deur Errieda du Toit, Suid-Afrika se huiskoskampioen, se nuwe kookboek, Saam, geblaai. Errieda het haar verdiep in 150 gemeenskapsresepteboekies wat oor 100 jaar uitgegee is en Saam is ’n ode aan dié kookboekies...
Terwyl Suid-Afrikaners wroeg oor die nuwe, baie reguit kurrikulum vir seksvoorligting in skole, leer vierjariges in Nederland vir jare al die korrekte name vir hul geslagsdele en kinders so jonk as agt weet wat masturbasie is, skryf Inge Kuhne.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.