Dana Snyman vertel hoekom petroljoggies so 'n belangrike deel van die lewe uitmaak. Luister hier na Nina Swart se voorlesing van die rubriek.

Kliek hier om te luister


Laai die storie af
1) Regskliek met jou muis op die skakel hierbo.

2) Kies die opsie "Save link as"

3) Tik die naam waaronder jy die storie wil stoor in die vensterjie

4) Kliek op "Save"


* Die opname is gemaak in samewerking met Afrikaans.com. Kom deel in die lekker van Afrikaans en vertel ons hoe lyk JOU Afrikaans!