Spookstories is soos wonderwerke, skryf Zigi Ekron, jy bly skepties totdat jyself die dag een sien...Neels van Jaarsveld lees sy rubriek voor wat die verhaal vertel van die aand toe Zigi sy eerste spook gesien het. Of het hy....



Kliek hier om te luister


Laai die storie af
1) Regskliek met jou muis op die skakel hierbo.

2) Kies die opsie "Save link as"

3) Tik die naam waaronder jy die storie wil stoor in die vensterjie

4) Kliek op "Save"



* Die opname is gemaak in samewerking met Afrikaans.com. Kom deel in die lekker van Afrikaans en vertel ons hoe lyk JOU Afrikaans!