Die Tanzaniese fotograwe Paul Joynson-Hicks en Tom Sullam het dié gewilde kompetisie begin. Hulle wil daardeur natuurbewaring bevorder, én mense laat lag.

Ongeveer 4 000 mense het ingeskryf vir dié jaar se kompetisie. Sarah Skinner is die algehele wenner gekroon vir haar foto ‘Grab life by the… !’.

’n Mens kan jou net voorstel wat gevolg het na dié leeuwelpie se speelse oomblik… 

Sarah het ’n safari in Masai Mara, Kenia, gewen as deel van haar prys. 

Elaine Kruer het die Amazing Internet Portfolio Award gewen vir haar reeks foto’s van eekhorings in die Kgalagadi – dit lyk kompleet asof die diertjies mekaar omhels ná ’n suksesvolle huweliksaanbod en dan trou! 

Elaine Krue
©Elaine Kruer / Comedy Wildlife Photography Awards 2019

Nog spesiale wenners sluit in Harry Walker se foto van ’n otter wat verbaas lyk (The Affinity Photo People’s Choice Award), en Vlado Pirsa se foto van rusie tussen twee voëltjies (Spectrum Photo Creatures of the Air Award). ’n Boek oor vanjaar se kompetisie, Comedy Wildlife Photography Award Volume 3, is uitgereik.

Kyk hier na dié wenfoto’s, plus nog kiekies wat eervolle vermelding gekry het. Watter foto is jou gunsteling? 

The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Harry Walker / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
Vlado Pirsa
©Vlado Pirsa / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Geert Weggen / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Alastair Marsh / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Elmar Weiss / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Corey Seeman / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Eric Keller / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Roie Galitz / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Mike Rowe / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Tilakra Nagaraj / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Txema Garcia Laseca / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Tom Mangelsen / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Tom Mangelsen / Comedy Wildlife Photography Awards 2019
The Comedy Wildlife Photography Awards 2019
©Martina Gebert / Comedy Wildlife Photography Awards 2019


Wil jy nog sulke stories in jou inboks ontvang? Skryf in vir Weg se nuusbrief!