Die H9 gebruik ’n deeltydse viertrekstelsel, en nes Haval se ander voertuie is die afwerkingsvlakke van uitstaande gehalte.

Ons motorskrywer Kyle Kock reis tans saam met Haval as deel van hulle bewustheidsveldtog teen renosterstropery. Kyle sal sy indrukke van die H9 in die volgende uitgawe deel.

Die H9 is nou by Haval-handelaars beskikbaar teen R599 900.

Die H9
Die H9