Elke kontinent het ’n weskusstreek, maar net Suid-Afrika het ’n Weskus! Dit behoort met reg op enige reisiger se moet-doen-lysie: Daar is výf omgewings binne sy grense.

Hoe goed ken jy die streek? Toets jou kennis met dié vinnige vasvra. Jy wen dalk een van drie Camp Cover-geskenkbewyse (maak nie saak wat jou puntetelling is nie!):

1ste prys: R2 500 Camp Cover-geskenkbewys

2de prys: R1 500 Camp Cover-geskenkbewys

3de prys: R1 000 Camp Cover-geskenkbewys

Neem deel vir die kans om te wen: Hier's die vasvra!

powered by Typeform

Sluitingsdatum: Vrydag 19 Junie om middernag