Elke vasteland het ’n weskusstreek, maar net Suid-Afrika het ’n Weskus! Sit dit op jou moet-doen-lysie: Daar is výf omgewings binne sy grense.

Speel saam en toets jou kennis met dié vinnige vrae. Jy wen dalk een van drie Camp Cover-geskenkbewyse (maak nie saak wat jou puntetelling is nie!): 

1ste prys: R2 500-geskenkbewys van Camp Cover

2de prys: R1 500-geskenkbewys van Camp Cover

3de prys: R1 000-geskenkbewys van Camp Cover

VUL DIE VRAE HIER IN:

powered by Typeform


*Sluitingsdatum: 27 Julie 2020.