Wat kan jy wen? Vier lesers gaan elkeen een van die volgende lekker pryse wen:

  • 'n Trekkerrit vir twee mense, met ’n potjiekosete daarby ingesluit by die Protea-plaas (www.proteafarm.co.za) in Montagu
  • Twee nagte se verblyf (op weeksaande buite seisoen) in die Slanghoek Villa by Goudini Spa. Die Villa het slaapplek vir ses mense. 
  • Vier kaartjies vir die Wine Valley Safari in Robertson. Dis ’n hop-op-hop-af-wynproe-ervaring.
  • 'n R800-etegeskenkbewys vir Die Veldskoen-padstal buite De Doorns. 
Cape Winelands
Die Protea-plaas
Kaapse Wynlande
Die Kaapse Wynlande

Speel saam en beantwoord die vrae hier:

powered by Typeform



Hoe het jy gevaar?

Toe maar, by Weg en die Kaapse Wynlande is almal wenners… Vul jou besonderhede hieronder in om in aanmerking te kom vir die pryse.

Die foonnommers en e-posadresse sal nét gebruik word om die wenners van hierdie kompetisie in kennis te stel. Ons sal dit nie aan derdeparty-organisasies gee nie.

Hierdie kompetisie eindig 31 Desember 2019. Die wenners sal in Januarie 2020 gekies word.