Dis volledig bygewerk met bydraes van twee voëlkenners. Jy kry: 

  • meer as 800 nuwe illustrasies 
  • strepieskodes wat jy met jou selfoon kan skandeer om na voëlroepe te luister (met ’n gratis aflaaibare app) 
  • Hersiende beskrywings, verspreidingskaarte en byskrifte
  • Die mees onlangse spesierekords
  • Omvattende dekking van die voëls in die streek 

Ons eie voëlkenner, Faansie Peacock, wat Weg se maandelikse voëlrubriek skryf, het ook bygedra tot dié uitgawe se illustrasies, in samewerking met die kunstenaars Norman Arlott, Peter Hayman en Alan Harris. 

Registreer hier vir ’n gratis webpraatjie op 9 Julie om 7 nm. waartydens Faansie met die skrywers  gesels. 

Sasol Voëls van Suider-Afrika
Sasol Voëls van Suider-Afrika