Dit is die derde jaar wat die kompetisie gehou word.  Die algehele wenner word 14 Desember aangekondig. Meer as 3500 mense van 86 lande het vanjaar ingeskryf.

Die Tanzaniese fotograwe Paul Joynson-Hicks en Tom Sullam het die kompetisie begin. Hulle wil daardeur natuurbewaring bevorder, én mense laat lag.

“Ons wou ons deel doen om te help nadat ons in ’n land gebly het met van die beste natuurlewe in die wêreld, waar ons ook gesien het watter verwoestende uitwerking mense se optrede op die natuur kan hê.”

Jy kan nog foto’s op hulle webtuiste sien, kyk hier’n Boek oor die kompetisie, Wild and Crazy: Photos from the Comedy Wildlife Photography Awards, is ook vrygestel.

Watter foto is jou gunsteling?

Foto: Tibor Kercz
Foto: Roie Galitz
Foto: Katy Laveck
Foto: Daisy Gilardini
Foto: George Cathcart
Foto: Carl Henry
Foto: Andrea Zampatti
Foto: Andrey Giljov
Foto: Brian Valente
Foto: Aster Leung
Foto: Josef Friedhuber
Foto: Penny Palmer
Foto: Jean-Jacques Alcalay
Foto: Graeme Guy
Foto: Barb D'Arpino
Foto: Christopher Martin
Foto: Douglas Croft
Foto: Melissa Nolan
Foto: Tina Stehr
Foto: Troy Mayne